Songtexte.com Drucklogo

Afrikaans Is Dood Songtext
von Jack Parow

Afrikaans Is Dood Songtext

Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Yo!, dis al ′n lang pad coming, machine guns humming
Jack Parow bra, keeps the steam train running
Top van die turnbuckle, rap met 'n dik hakkel
Rym dat die stoom styg, brand soos ′n boomfakkel
Pak net die groot sakke, hoog in die boomtakke
Propvol voema, hang net die groot hakke
Klap die bekke groot oop, deur die voortande
Groot planne, smaak net poppies met groot kanne
Wanneer word almal nou at last fokken wakker
Wanneer skop walms, laat in die shopping rakke
Los die kakke, hang saam die lekker enes


Drop die attitude, Jack het 'n lekker penis
Ag nee, dis mos nou glad nie fokken lekker nie
Kan Jack nie net ophou vloek op sy track'e nie
Nee, nooit ooit, never ever, too fokken clever
Pop die Escort, in eerste en fokken revve
Heaven baby is just a heartbeat away
And I can take you there, as jy wil kaart skiet met my
Dis waar ek my kry, dis te laat vir my
Niemand kan my red nie, Pop, dis klaar praat verby
Maar ek stoot steeds vorentoe, brand nog brûe toe
Bad fokken attitude, bel my as jy pille soek
Bedaar, gewaar, hier wys hy wat die fokken waarde slat
Parow′s back, to poep fokken borrels in jou ma se bad
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Fok is n fokop, spoeg met ′n bokkop
Spring as ek op pop, laat jou fokken kop klop
Spin soos n sikloon, my styl's fokken siek oom
Koning vannie kak, die nuwe afrikaans ikoon
So fok cd′s brand, brand jou fokken woordeboek
En luister na my cd as jy nuwe woorde soek
Spring soos 'n koringkriek, poppies om my horing
It gee tannies rimmitiek, as ek soos n doring stick
Up off the voorstoep, straight af straat af
Fresh like fokken hake, nice like jou ma maak
Bite like a bulldog, claps like a thunderbolt
Jump like a bullfrog, sweet like a honeypot
Too big for my broekies, too small to really give a fuck
Fingerfucking groupies while their boyfriends sit en hande klap
I′m done with caring, people just fuck around
So stop fokken staring, still rap like I'm underground
This is must the new shit, dis mos die ander klank
Full of Vim en vigor, this kak los jou vingers nat
Straight out the suburbs, top of die middleclass
I′m back again ma se kind, to make your bass binne blaas... inderdaad
Fokken vlieg soos Superman, race like super van
BOO! It's the boogeyman
Boo-hoo-hoo, fokken stoksielalleen
Almal vra altyd, waar's my kop fokken heen?
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Ja, dis die agt been seekat, terug met meer kak
Klim in en vat vas vyf, as die beer klap
Hak like a fish hook, klap soos ′n bitch moet
Kinders hanging on my fokken lips, cause I speak goed
Kak fokken sexy, super fantastic
Klap more fokken moves than Strickly Come Dancing
Don′t you judge me, I'm always fokken hungry
Vet fokken maag, but the kinders still loves me
Wen elke hindernis, maak all the kinders is
The real fokken deal, maak selfs die wildes lus
Kak fokken tight, stuck together like super-glue
Meer fanatics op my page as fokken Subaru
Die Lone Gunslinger, rou rym flinger
Old time swinger, stone cold killer
So staan fokken reg, get ready for lift-off
En sê vir al die critics, fokken Parow sê
Poes-off!
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Almal skree
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Afrikaans is dood
Fok
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jack Parow

Fans

»Afrikaans Is Dood« gefällt bisher niemandem.