Songtexte.com Drucklogo

Voortrekker Songtext
von Hot Water

Voortrekker Songtext

Daar kom my Pa met die trek-klavier
Daar kom my Ma sy bring my ou kitaar en
Daar staan my broer met sy nuwe vrou
En hy trek uit na die diepte van sy hart

Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart′s verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe

Gooi Voortekker
D'is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker

Daar kom my broer en hy noem my swaar
Hy sê, "In die lewe jy′s so dik gepla"
En ek sê, "Ya want, ek soek die ritme waarin ons almal kan belowe
En ek soek hom in die diepte van my hart"


Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe

Gooi Voortekker
D'is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker

Waar′s die voortrekker in my hart
Daar′s die voortrekker trek mekaar
Waar's die voortrekker bring my nader
Daar′s die voortrekker voorvader

Waar's die voortrekker in my hart
Daar′s die voortrekker trek mekaar
Waar's die voortrekker bring my nader
Daar′s die voortrekker voorvader

Daar staan my pa met sy bloed rooi baadjie
Daar staan my ma op die groete paadtjie en
Ons staan hier almal soos verloorde kinders
En ons trek uit na die plek wat ons verbinde


Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe

Gooi Voortekker
Dis in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker

Gooi Voortrekker
Gooi voor die woorde in jou hart's verlore
Gooi Voortrekker
En daarin soek u iets om te belowe

Gooi Voortekker
D′is in die diepte van jou hart
Gooi Voortrekker
Gooi voor, Voortrekker

Daar kom my Pa met die trek-klavier
Daar kom my Ma sy bring my ou kitaar en
Ek speel die ritme met die grootste plesier
En ek trek hom uit die diepte van my hart

Ek trek hom uit die diepte van my hart
Ek trek hom uit die diepte van my hart

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Hot Water

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Voortrekker« gefällt bisher niemandem.