Songtexte.com Drucklogo

Diamante Vir Jou Songtext
von Gerhard Steyn

Diamante Vir Jou Songtext

Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.

Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.

Hier, lê die pad, die pad na ′n vrou, se hart.
Dis 'n pad wat jy loop.
′N Pad vol van hoop, sonder water of brood.

Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.


Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.

En ek, bring 'n ring, 'n ring net vir jou, my ding.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.

Hier, in my hart, skei ek pêrels van see, en van sand.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.

Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.

Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.

Ek bring diamante vir jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Gerhard Steyn

Fans

»Diamante Vir Jou« gefällt bisher niemandem.