Songtexte.com Drucklogo

Sien Jou Weer Songtext
von Coenie de Villiers

Sien Jou Weer Songtext

Jou weer
Op ′n straathoek eendag weer
Sien jou weer
Maar totdat dit gebeur
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Langs 'n boulevard in Parys
Sien jou weer
Maar tot ons paadjies kruis
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê


Wie′s ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie 't gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Sien jou weer
Oor ′n glasie Cabernet
Sien jou weer
Maar totdat jy kom bly
Onthou my
Ja onthou my
As die één wat jou altyd sal liefhê

Wie′s ons om te bepaal
Wie 't gewen?
Wie ′t gefaal?
Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Coenie de Villiers

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Sien Jou Weer« gefällt bisher niemandem.