Songtexte.com Drucklogo

Beter helfde Songtext
von Bobby van Jaarsveld

Beter helfde Songtext

Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken.
Ek weet dit sou van my ñ hele ander mens gemaak het.
Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit
Betekenis het om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het

Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee

Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou, ek wil nie.
Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit
Betekenis het om iemand lief te he moet jy verstaan wat jy het

Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde

Al die stukke van my hart wat daar oor
Was net gevat en weer aan mekaar gelas
Met stukke van jou ingepas
Stukke van jou ingepas

Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde

Die storie vertel van my beter helfde

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bobby van Jaarsveld

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Beter helfde« gefällt bisher niemandem.