Son Songtext
von Spoegwolf
Son Songtext
Jy kom soms met die son
Soms met n steek pyn om
Is als in die groter plan
Skadus van donker
Skepe oor dorpe
Laat my dan val
As ek in jou in kan val
Jy kom soms met die berg
Soms in n leë vertrek
Is als in die groter werk
Lyne van donker
Liefde wat wonder
Laat my dan val
As ek in jou in kan val
Het jy al jou hoop spandeer
Ek sal jou rus kom vra hier
Maar ek dink jy weet
Het jy al jou hoop spandeer
Sal jy wag vir my
Voor ons uit ons lywe
N ander pad betree
In die geel warm lig
Van die lente son
Bly die skerp winter
Klippies in die wind vermom
Die groen vallei en sy doringbome
Gehaak en krom
Wolke krappers volg hom dapper
Bo die dorp te drom
Kronkel strate verlate grys
In die skemer son
Bars uit hul nate en
Skaterlag as die reën weer kom
Die wind het warm en heilig
Af teen die berge
Die sterre hang teen die donker
Soos engele bo die Paarl
Soms met n steek pyn om
Is als in die groter plan
Skadus van donker
Skepe oor dorpe
Laat my dan val
As ek in jou in kan val
Jy kom soms met die berg
Soms in n leë vertrek
Is als in die groter werk
Lyne van donker
Liefde wat wonder
Laat my dan val
As ek in jou in kan val
Het jy al jou hoop spandeer
Ek sal jou rus kom vra hier
Maar ek dink jy weet
Het jy al jou hoop spandeer
Sal jy wag vir my
Voor ons uit ons lywe
N ander pad betree
In die geel warm lig
Van die lente son
Bly die skerp winter
Klippies in die wind vermom
Die groen vallei en sy doringbome
Gehaak en krom
Wolke krappers volg hom dapper
Bo die dorp te drom
Kronkel strate verlate grys
In die skemer son
Bars uit hul nate en
Skaterlag as die reën weer kom
Die wind het warm en heilig
Af teen die berge
Die sterre hang teen die donker
Soos engele bo die Paarl
Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com

