Songtexte.com Drucklogo

Slapende Honde Songtext
von Spoegwolf

Slapende Honde Songtext

Dink ek sal daar uit kan kom daar die dag
In die kerksaal
In die somer
Dink jy die wild in my sal aanhou slaan
Jy het met joune, my bedaar
En nou,
By jou,
Die son rus op slapende Honde
Jy het verander. En ek het ook

Ek weet jy sal my nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood, of die Here deur jou waai nie


Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

Dink jy eks sterk genoeg om als te hou
′N dak oor ons kinders
N kaggel in die winter

Dink jy ek sal my stories nog kan skryf
Ek voel iets oor jou.
Sterker as tyd
En harte bou, so diep as die blou

Die son sak oor slapende Honde
Jy het verander. En ek het ook

Ek weet jy sal my nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood, of die Here deur jou waai nie


Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Slapende Honde« gefällt bisher niemandem.