Songtexte.com Drucklogo

De Warenmarkt Songtext
von Spoegwolf

De Warenmarkt Songtext

Toe ek jou die eerste keer ontmoet
Het ek iets onthou voor my en jou
Voor liefde my kom haal het
Voor die Here hierdie
Hele blerrie plek
Uit Sy mou laat val het

Daar was liggies in die
Bome in die dorp
My siel was mank
Voor jou en my
Ek het shots gevat

Voor die Here
Hierdie hele blerrie plek
Vir die joke laat val het

Oe
Daar is jou skaduwee
Is jou trane
Trane
Met die storm heen


Oe
Hoe lank het ek geslaap
Hoekom voel saamwees
Saamwees
Soos huimweer

Buite is die wêreld weer in gloed
Doringbome sny hulself
In swart
Toe die horison lui

Die hele blerrie plek
Word jy vir my

Ons wag vaak en stil
Op ons lot
Dalk vir die Heeer op
Sy wa op sy stoed
Maar Hy is lankal hier

Saam in die oond
Saam in die vuur

Oe
Daar is jou skaduwee
Is jou trane
Trane
Met die storm heen


Oe
Hoe lank het ek geslaap
Hoekom voel saamwees
Saamwees
Soos huimweer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»De Warenmarkt« gefällt bisher niemandem.