Songtexte.com Drucklogo

Droom Songtext
von Riaan Benade

Droom Songtext

Whooooo – whoooooo
Whooooo – whoooooo

Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en oor niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer

Dertien en die meisies probeer
Net rugby gejol en harte gebreek
Bokke gejag op oupa se plaas
Gemoer met ′n belt as ons sondae sou raas

Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê

Waar is jy nou?
Waar is ons drome my ou?
Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
Ja jy't die kar en gebou
En niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid
Voor jy gaan slaap?


Whooooo – whoooooo

Sestien en baie gesoen
′N fiets en 'n straat iets om te doen
Lankal geleer rook op die plaas
Agtien gesien in 'n moerse haas

Planne gemaak om vêr te gaan
Die wêreld te sien net omdat ek kan
Lief te wees vir ina se seuns
En oupa te wees soos oupa was eens

Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê
Sou hy sê

Waar is jy nou?
Waar is ons drome my ou?
Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie?
Ja jy′t die kar en gebou
En niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid
Voor jy gaan slaap?


Whooooo – whoooooo
Whooooo – whoooooo

Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en oor niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Droom« gefällt bisher niemandem.