Songtexte.com Drucklogo

Wanneer laas Songtext
von Ray Dylan

Wanneer laas Songtext

Ek verloor beheer net om te dink jy is myne
Ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk
Dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig, want die liefde kom en gaan so gou verby


Wanneer laas het jy gestop en gese i love you
Wanneer laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Se my wanneer laas
Wanneer laas
Al wat oorbly is die werklikheid van gister
Al wat saakmaak is die toekoms saam met jou
My grootste wens is dat jy my ook so kon liefhe
Want in jou hart weet jy ek′s hier ek bly getrou
Wanneer laas het jy gestop en gese i love you
Wanneer laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het, se my wanneer laas, wanneer laas
Vir elke aand as ek op my kniee staan
Dan dank ek god vir alles wat ek het
Wanneer laas het jy gestop en gese i love you
En wanner laas het jy in my oe gekyk
En wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het
Se my wanneer laas, wanneer laas
My baby wanneer laas, wanneer laas.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Wanneer laas« gefällt bisher niemandem.