Songtexte.com Drucklogo

Dan Voel Ek Hoe Loop Die Trane Songtext
von Ray Dylan

Dan Voel Ek Hoe Loop Die Trane Songtext

Hoe vergeet ′n mens vir altyd
Die een wat alles vir jou was
En hoe beweeg ek aan na more
Want my gedagtes steek hier vas

Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie
Ek verlang
Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie
Nou kan ek maarnet verlang

Ek weet die son sal more opkom
En more sal ek weer probeer
Om te maak of ek jou nie meer mis nie
Maar vir nou is dit nog te seer


Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie ek verlang
En dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie glo jy′s nie meer hier nie
Nou kan ek maarnet verlang

Ek sit en blaai deur al die tye wat ons kon deel
En probeer om jou glimlag te onthou
Ek sluit my oe en ek glo jy's vir ewig hier by my
Want in my hart is daar net jy

Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie ek verlang

Dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie help nie ek verlang
En dan voel ek hoe loop die trane
Loop die trane stadig oor my wang
Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie
Nou kan ek maarnet verlang

Nou kan ek maarnet verlang

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Dan Voel Ek Hoe Loop Die Trane« gefällt bisher niemandem.