Songtexte.com Drucklogo

Glaskastele Songtext
von Moses Metro Man

Glaskastele Songtext

Konings en prinse
Gooi maar die klippe,
So sonder vrees
Met mure om hulself gebou.

Met die geraamtes in die kas
Geen feëverhaal meer fiksie
In die donker glaskastele.


Opsoek na die perfekte wêreld
Waar skoonheid vergaan
En valsheid nie bly staan.

In groot paleise
Met mag en roem,
Word die toneel gespeel
Alles weer in twee gedeel.

Met al die rykdom oopgevleg
Geen feëverhaal meer fiksie
In die donker glaskastele


Opsoek na die perfekte wêreld
Waar skoonheid vergaan
En valsheid nie bly staan!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Moses Metro Man

Fans

»Glaskastele« gefällt bisher niemandem.