Songtexte.com Drucklogo

Samurai Songtext
von Moses Metro Man

Samurai Songtext

Ek buig voor jou
En hier staan ons weer,
Asem in en uit
Ek gaan my vrees verskeur.

En ek dink op my voete
Ja ek sien jou beweeg,
Soos ′n spook in die nag
Kwyn jy weg maar jy leef,
Die vrees en die pyn
Wat in tyd sal verdwyn,
En ek dans in die skadu's
Van jou bloed en jy weet.


Slaan-slaan terug ons swaard in die lug
Teen die harde merke op jou gesig,
Val die vyand met muur teen sy rug
Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk
Samoerai jy het,′n samoerai in my.

In vlees en gees
Kom die strale deur,
Die lug trek oop
Sy skadu is nie meer

En ek dink op my voete
Ja ek sien jou beweeg,
Soos 'n spook in die nag
Kwyn jy weg maar jy leef,
Die vrees en die pyn
Wat in tyd sal verdwyn,
En ek dans in die skadu's
Van jou bloed en jy weet.


Slaan-slaan terug ons swaard in die lug
Teen die harde merke op jou gesig
Val die vyand met muur teen sy rug
Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk
Samoerai jy het, ′n samoerai in my.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Samurai« gefällt bisher niemandem.