Songtexte.com Drucklogo

Deel Twee Songtext
von Klopjag

Deel Twee Songtext

Daar′s nie veel wat ek kon sê
Oor die manier wat jy
Als so gou wou los nie
Nie veel wat ek daaroor wil sê
Ek kan seker spuit wees
Dat ek stil was
Toe jy my vra of ek oraait is
Want ek wou skree
Ek wou

Die whisky in my glas raak op
En die band in die hoek wil stop
Die barman skud net sy kop as ek vra


Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar
Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Sê my waar's jou fyn lyn
Tussen net omgee
En om rêrig lief te hê
Tussen die waarheid
En wat jy vertel het
Want daar′s te veel vrae waarmee jy my los oor myself
Oor jou en oor liefde
Ja die liefde

Die whisky in my glas raak op
En die band in die hoek pak al op
Die barman skud net sy kop as ek vra

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar
Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou


Die band in die hoek is weg
En die eienaar begin hom verêrg
Die barman skud net sy kop as ek vra

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar
Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Gooi net nog een
Gooi net nog een
Gooi net nog een drink vir my
Op haar
Gooi net nog een
Gooi net nog een
Sodat ek net kan vergeet vir nou
Al is dit net vir nou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Klopjag

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Deel Twee« gefällt bisher niemandem.