Songtexte.com Drucklogo

Botterbekkie Songtext
von Judy Boucher

Botterbekkie Songtext

Ek moet lieg as ek ′n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek 'n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee!

Want jy′s n kwaai, kwaai girl met 'n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou

Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om ′n soentjie by jou te kry
Ja, jy′s my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy′s my botterbekkie
Jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip


Dis saterdag middag en die rugby is aan
Dis die Leeus teen die Bulle en die vleis is oor die kole
Maar jy
Wil mall toe gaan

Wat maak ek nou, en wat van my pelle?
Want maak ek jou kwaad is niks meer dieselfde
Maar tog
Bly ek lief vir jou

Want jy′s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry
Ja, jy′s my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Ek moet lieg as ek ′n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee!

Want jy's ′n kwaai, kwaai girl met n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou


Want jy's is my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Want jy's die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry
Ja, jy′s my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy′s my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Botterbekkie« gefällt bisher niemandem.