Glimlag Songtext
von Gé Korsten
Glimlag Songtext
O, vriend, jy weet hoe jy gons deur die lewe
Jy weet hoe jy gons almal daarsukses
Ons almal soek die lekker in die lewe
Maar dink ons ooit ′n oomblik aan die res?
Glimlag vir almal in jou lewe en strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe, want jy
Vir ander doen bring blydskap en geluk
Elkie loop sy paaitjie deur die lewe
Jy weet tog ons probeel almal ons bes
En ieder wil sy merk maak in sy lewe
Maar dink ons ooit ′n oomblik aan die res?
Glimlag vir almal in jou lewe, omstrooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolijk in jou lewe, want jy
Vir ander doen bring blydskap en geluk
O vriend, weet jy hoe vinnig vlieg die lewe?
Jy weet hoe dikwels kan ons ander kies?
Ons moet 'n oomblik stels staan in die lewe
Een oomblik om te denk aan al die res
Glimlag vir almal in jou lewe
Ja, strooi ′n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe, want jy
Vir ander doen bring blydskap en geluk
Glimlag!

Lyrics powered by www.musixmatch.com