Songtexte.com Drucklogo

Witblits Songtext
von Eloff

Witblits Songtext

Tyres vol stof dink ek′s by die location
Ek hoor vir Siri sê you've reached your destination
Die mielies hier staan hoër as ek
Ek dink ek′s by die regte plek
Want ek's 'n stad′s jaap wat nie twee keer vir kakie sou kyk nie
Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie
Ek ry ′n Polo haar Pa ry John Deer
Kan iemand net vir my 'n bietjie rigting gee?
In die verte hoor ek iemand fluit
Hy sê tjom kom ek help jou uit
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ′n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los dis 'n witblits kuier vanaand
Rokkies so styf asof dit aan gespry is
Boeing kick start met daai bene wat so bruin is
Van ure se ploeg gesleep en geswoeg op die plaas


Korrel ingestel sy′s die blond by die bar
Vra haai daar slaai blaar is jy beskikbaar
Of gaan jou Pa my moer as ons dans op die vloer?
Gaan jou Pa my moer?
Sy weet mos hoe 'n boerboel byt
Sy sê Ellof kom ek help jou uit
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ′n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
Dis 'n witblits kuier vanaand
Dis ′n witblits kuier vanaand
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers
Trek ′n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo
Pick up lines vir amo ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
Jy kan die skinny jeans los, dis ′n witblits kuier vanaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Witblits« gefällt bisher niemandem.