Songtexte.com Drucklogo

Eloff - Vlerke Songtext
von Eloff

Eloff - Vlerke Songtext

Sy′t alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke sondag
Lyk tot mooi deur ′n gebreekte lens
'n Klein Karoo sonsak

Voel haar hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek los trek
Sê sy

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Sy't alles wat ek in n meisie wil hê
Vir meer as net een rede
Hou van dans en braai en lepellê
My Annamarie ek lewe


Vir daai hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek weg trek
Sê sy

Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Is jy alleen?
Dan hoef jy net te vra
Is jy alleen?
My Annamarie ek′s daar

Sy′t alles wat ek in 'n meisie wil hê
Kerk op elke sondag
Lyk tot mooi deur ′n gebreekte lens
My Klein Karoo sonsak

Voel haar hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek weg trek
Sê sy


Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, Hey, Hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Hey, Hey, Hey
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, Hey, Hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Eloff - Vlerke« gefällt bisher niemandem.