Jy Songtext
von Elandré
Jy Songtext
Wil jy huis speel
Wil jy saam bly
Wil jy eenkant in my kar vry
Wil jy laataand in die buurt loop
By die winkel ietsie soet koop
Daar′s geen reëls hier
Moenie vrees nie
Maak jou self tuis
Moenie op jou senuwees wees nie
Ek sal nie byt nie
Jou nooit verwyd nie
Niks belaglik
Raak gemaklik
Op jou pas en as jy vrae het
Wel my liefling vra net
Want jy, jy het die beste van my
So, mag ek jou verlei
Jy het die beste van my
En ek kan sê ek het die kans gekry
Jy het die beste van my
Ek het 'n ou kar en ′n staal snaar
Hope wense wat ek opgaar
Ek dink aan eendag en ek sien jou daar
Wilde waansin wat my kaal staar
Ons kan saamsing, jy is pa s'n
Wil jou koester kort van asem
Stories saamskryf en dit deurlees
Bietjie rofstoei, net onsself wees
Hart klop onreëlmatig
Elke dag voel soos Saterdag
Want jy, jy het die beste van my
So, mag ek jou verlei
Jy het die beste van my
En ek kan sê ek het die kans gekry
Jy het die beste van my
Wil jy saam bly
Wil jy eenkant in my kar vry
Wil jy laataand in die buurt loop
By die winkel ietsie soet koop
Daar′s geen reëls hier
Moenie vrees nie
Maak jou self tuis
Moenie op jou senuwees wees nie
Ek sal nie byt nie
Jou nooit verwyd nie
Niks belaglik
Raak gemaklik
Op jou pas en as jy vrae het
Wel my liefling vra net
Want jy, jy het die beste van my
So, mag ek jou verlei
Jy het die beste van my
En ek kan sê ek het die kans gekry
Jy het die beste van my
Ek het 'n ou kar en ′n staal snaar
Hope wense wat ek opgaar
Ek dink aan eendag en ek sien jou daar
Wilde waansin wat my kaal staar
Ons kan saamsing, jy is pa s'n
Wil jou koester kort van asem
Stories saamskryf en dit deurlees
Bietjie rofstoei, net onsself wees
Hart klop onreëlmatig
Elke dag voel soos Saterdag
Want jy, jy het die beste van my
So, mag ek jou verlei
Jy het die beste van my
En ek kan sê ek het die kans gekry
Jy het die beste van my
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com

