Aandklank Songtext
von Elandré
Aandklank Songtext
Verstaan jy, hoe jy dit regkry?
Waaruit bestaan jy
Dit is nog ′n raaisel vir my
Woordmeester, dit raak net beter
Ja ek's sonder trane
Na al hierdie jare
Ja ons dans deur dit
Ja ons bestudeer dit
En al wat ek hier uit wil kry
Is ′n huis vir jou en my
In 'n plek so 'n klein soos hierdie
Ster gestuur in die oggend uur
Jy verstaan my lief
En jy het geen idee
Hoe graag ek dit wou gehad het
Sou amper als verlaat het
Jy′t als omgekeer, soos donderweer
Jou stem gehoor soos ′n melodie in my oor
En dit bly by my, oor en oor
Dis so soet, tegnologies akoestiek bekoor
Hoor dit heel aand lank, hoor jy die Aandklank?
My kitaar staan
Vol verhale geslaan
Maar hy't weer ′n rede
Met jou lig in my lewe
Jy verstaan my lief
En jy het geen idee
Hoe graag ek dit wou gehad het
Sou amper als verlaat het
Jy't als omgekeer, soos donderweer

Writer(s): Elandré Schwartz, Konstant De La Porte Lyrics powered by www.musixmatch.com