Songtexte.com Drucklogo

Nuwe Begin Songtext
von Dewald Wasserfall

Nuwe Begin Songtext

Voor die son op kom
Is ons die lig op die horison
Daar is iets wat jy binne in jou voel
Jy weet wat ek bedoel
Dis die klank wat uit jou hart uit kom
Kom ons jaag die wind
Daar is iets wat brand hier binne in
Maak nie saak wat die wêreld vir jou se
Jy weet wat jy wil he
Dis tyd dat jy jou hart uitsing
As jy dit wil he moet jy opstaan
As jy dit wil he moet jy net aangaan
As jy wil he dit moet gebeur,al maak dit bietjie seer
Ons vat alles wat oorbly dan maak ons n nuwe begin
Ons vat alles wat oorbly dan maak ons n nuwe begin
Ons laat die tyd stil staan
Sit al die ligte hier binne aan

Alles wat jy wil he begin nou,dis hier binne in jou
Skree wat hier binne in jou hart aangaan
As jy dit wil he moet jy opstaan
As jy dit wil he moet jy net aangaan
As jy wil he dit moet gebeur al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly dan maak ons n nuwe begin

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dewald Wasserfall

Fans

»Nuwe Begin« gefällt bisher niemandem.