Songtexte.com Drucklogo

Afspraak Songtext
von Chris Chameleon

Afspraak Songtext

As almal oplaas verdaag
En jy jou weer verlate voel
En die deur dig toemaak

Die ligte een vir een afskakel
En onderneem om more op te ruim
Sal jy my inneem?

Niemand hier sal jou verlaat nie
Niemand hier sal jou verlaat nie
Bly by my


Wanneer die klanke van die fees
Een vir een wegsypel in die skeure
Van jou stilwordende huis

Die groot groot leegte dig gevul
Met niks tot oorlopens toe stil
Sal jy my inneem?

Niemand hier sal jou verlaat nie
Niemand hier sal jou verlaat nie
Niemand hier sal jou verlaat nie

Vergeet ook nie ons afspaark nie
Bly by my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Chris Chameleon

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Afspraak« gefällt bisher niemandem.