Songtexte.com Drucklogo

Ek Het Songtext
von Bok van Blerk

Ek Het Songtext

Ek het gestaan, ek het geval
Ek het wat-wou, ek het gewens
Ek het gelag, ek het gevra
Ek het gewonder wat jou pla

En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het

Ek het gestoei, ek het gewen
Ek het versnel, ek het gerem
Ek het geterg, ek het gehuil
Ek het verskil, ek het verander

En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het

Ek het gemik, ek het geland
Ek het gesorg, ek het volhard
Ek het gevat, ek het gelos
Ek het het geslaag, ek het genoeg

En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê...

En ek het als gesien, en ek het als gehoor
Ek het my hart uit gespeel, en ek het soms verloor
Ek het gedink ek het geleer
Ek het gelief, ek het verlang na jou

En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het
Ek het
Ek het

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Ek Het« gefällt bisher niemandem.