Mampoer Songtext
von Appel
Mampoer Songtext
Die wyn is al bitter, bitter soet vir my
Gooi nog n hoopsky, speel daai song van ge
Volg op met the gambler, dan kap ons nog n rambler
Net op jou
Jyt gese jy soek kinders, kinders by my
N huis en n hond plek om veilig te bly
Kinders by dosyne, joune en myne Maar toe kry ons stry
Brannas het nog nooit my hart gebreek nie
Tequila my nog nooit in die rug gesteek nie
Bier het nog nooit, my beste pel gevry
En mampoer het my al hard gemoer...
Maar nie so hard soos jy nie

Writer(s): Christoph Kotze, Sally Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com