Songtexte.com Drucklogo

Ja Songtext
von Andriëtte

Ja Songtext

ek het al ophou tel
al so baie keer my hart geleer
nooit seker hy is net die een vir my

al soveel keer geval
na al die sonskyn kom die reën
ek voel die liefde altyd teen my stry

maar ek vergeet van als
want nou′s daar Jy
ekt in die sand n Diamant gekry

Ja
Ek hou daarvan as jy my Soen
ek hou daarvan as jy my in jou arms
vashou altyd beter by jou

Ja
Ek hou daarvan as jy my Sê
ek hou daarvan as jy my Lief het
elke dag, wil nie langer wag
so Ja


Om elke Draai en Hoek
Van die noorde tot die Suide
soos die maan beweeg tot by die son

ek wil nie langer Soek
Min geweet dat Jy daar buite
besig was om reg na my te kom

maar ek vergeet van als
want nou's daar Jy
ekt in die Sand n Diamant gekry

Ja
ek hou daarvan as jy my soen
ek hou daarvan as jy my in jou
arms vashou altyd beter by jou

ja
ek hou daarvan as jy my Sê
ek hou daarvan as jy my Lief het
elke dag wil nie langer wag so Ja
(Ja. ja. Ja vanaand. ek sê ja vanaand)×3

Ja
ek hou daarvan as jy my soen
ek hou daarvan as jy my in jou


Ja
ek hou daarvan as jy my soen
ek hou daarvan as jy my in jou
arms vashou altyd beter by jou

Ja
Ek hou daarvan as jy my Sê
ek hou daarvan as jy my Lief het
elke dag, wil nie langer wag
so Ja
(Ja. Ja. Ja Vanaand. ek sê ja. ja vanaand
Ja. Ja... Ja vanaand. ek Sê ja elke aand)

wil nie Langer wag so Ja

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Ja« gefällt bisher niemandem.