Plaas Genaamd Afrika Songtext
von Adam Tas
Plaas Genaamd Afrika Songtext
Tussen hier die baksteenmure, net as Woerden op gedroog
En as laaste beker moerkoffie, staan en koud word op die stoof
En ek hoor die hooge lyde as die sinkdak met die plank voor brak
En die huis wat ons hartseleep plek was, met ons nou agterlaat
En kom sit hier op my skoot, my seun
As winter in my buik
Dan vertel ek jou ′n storie, van 'n plaas genaamd Afrika
Daar′s heelveel groen water gate, en 'n bosbok teen die hange
En een dag as jy groot is, sal jy weet hoeekom ek so verlang
Hierdie land was gemaak, met blaas, bloed en sweet
En ek was nie altyd daarnie, maar die tyd het my geleer
Dat as die ploeg sal hiе oors, my seele neеr die grond vergeet
En as die boerde in die wind buig, sal my hart my huis toeslae
En kom sit hier op my skoot, my seun
As winter in my buik
Dan vertel ek jou 'n storie, van ′n plaas genaamd Afrika
Daar′s heelveel groen water gate, en 'n bosbok teen die hange
En een dag as jy groot is, sal jy weet hoeekom ek so verlang
En as die donker wolke saampak, en vraag dat dit sag sal reën
Oor die hange van die mooi vallei, en dat God sy mense sien
Ooh, kom sit hier op my skoot, my seun
As trane in my buik
Dan vertel ek jou die waarheid oor ons land Suid-Afrika

Writer(s): Kobus Bezeuidenhoud, Adam Tas Lyrics powered by www.musixmatch.com