Jonk en Vry Songtext
von Adam Tas
Jonk en Vry Songtext
Vel, skoon spore passe, kakie, hemde
En ′n broer se vertroue om my nek
Jy was langer en 'n bietjie skraler met jou ma maat vlakie op sy plek
Die lewe gaan sy houe slaan maar ons sal
Nog rond te staan en onspie heros en siros
Die are vlieg verby maar ek en jy sal dieselfde bly
La die storms maar kom en ons koppe deur mekaar
Waai maar om ′n kampvuur is ons jonk, jonk en vry
Een week supersterre, Sondag droog 'n barre toe die plane begin brand
Tel daai avonture draf daai kronkelpaaie rug teen rug na elke kant

Waai maar om 'n kampvuur is ons jonk, jonk en vry
Ver weg ′n plek vir ′n nuwe begin
Ja die keuse was baie en die geld was min
Jy't verhaal geloer oor die rand van ′n glas
Toe ewe skielik pakkie jou das nou stangie op my stoep
Jou hart is geskier want my hart is so oop soos my agterdeur
My vriend is soms woord is gals maar
In my hart is ons seuns op die plaas
En onspie heros en siros

La die storms maar kom en ons koppe deur
Mekaar waai maar om 'n kampvuur is ons jonk
Onspie heros en siros, die are vlieg
Verby maar ek en jy sal dieselfde bly

Writer(s): Elben Schutte, Lisa Blignaut Lyrics powered by www.musixmatch.com