Songtexte.com Drucklogo

Masjien Songtext
von Terminatryx

Masjien Songtext

Die Masjien marsjeer
Deur die land
Veslind, verskeur
Verwoes, verbrand

Gebore uit gemak
Gemaak om ons te dien
Die mensdom het verswak
Opstand van Masjien


Meganiese revolusie
Metaal verwoes die vlees
Jou drome net illusie
Jou wêreld nou net vrees

Die ratte draai nou sonder end
Te laat om dit te keer
Die aarde permanent geskend
Masjien nou in beheer

Die slaaf is nou die meester
Die skepper ′n dienaar
Die sonlig word nou duister
Devolusie openbaar

Die Masjien marsjeer...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Masjien« gefällt bisher niemandem.