Songtexte.com Drucklogo

Eggo Songtext
von Ruan Josh

Eggo Songtext

Wat jy gee
Sal jy kry
Wat weer terug kom
Jou by bly
En wat jy sê dit sal jy hoor
Dit wat jy neem sal jy verloor
So ek gee jou al my liefde

Elke krummel elke druppel van my vlooi
Ek vaar in die rivier waarin jy roei
En ekke weet jy stuur dit als weer
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
In jou eggo


Wat jy saai
Sal jy maai
En dit wag daar
Om die draai
En wat jy vir ′n ander hoop
Sal net weer oor jou pad kom loop

So ek gee jou al my liefde
Elke krummel elke druppel van my vlooi
Ek vaar in die rivier waarin jy roei
En ekke weet jy stuur dit als weer
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
In jou eggo


So ek gee jou alles van my
Elke bietjie elke stukkie van my hart
Dit wat ek gee wil ek hê jy moet vat
En ekke weet jy stuur dit als weer
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
Jy stuur dit alles
Terug na my terug na my terug na my toe
In jou eggo
In jou eggo

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Eggo« gefällt bisher niemandem.