Songtexte.com Drucklogo

Moordenaarskaroo Songtext
von Piet Botha

Moordenaarskaroo Songtext

Daar in die moordenaarskaroo
Op ′n stasie sonder 'n naam
Daar sit die twee
Die blinde man
En die man wat wag
En die man wat wag


Vra die een vir die ander een
Hoe lank sit ons al hier?
Die ander een sê
My broer, eerlikwaar
Ek kan nie onthou
Iets gaan gebeur

Die blinde man wat sy kitaar
En hy sê ou swaer
Ons sal maar sien
Ons sal maar sien

Daar in die moordenaarskaroo
Waar die treine nie meer loop
Want daar is niks meer hoop
Daar sit die twee
Die blinde man
En die man wat wag

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Piet Botha

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Moordenaarskaroo« gefällt bisher niemandem.