Songtexte.com Drucklogo

Adrenalien Songtext
von Nicholis Louw

Adrenalien Songtext

Ek weet wat kom
Jy wag vir my
Ek voel jou klop
Ek weet dis jy

Jy bou my op
Jy sit my aan
Dit sal nooit stop
Waar ons gaan

Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien leef in my
En dit bring die beste uit in my
Hier by jou

Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien loop oor my
En ek voel hoe ek als terugkry
Hier by jou
Hier by jou


Ek hoor jou woorde
Oor en oor
Ek voel jou oë
Wat my deurboor

Dis in my kop
Dit bly my jaag
Want dit hou nie op
Jy′t als gewaag

Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien leef in my
En dit bring die beste uit in my
Hier by jou

Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien loop oor my
En ek voel hoe ek als terugkry
Hier by jou
Hier by jou

Somer en winter en pyn gaan verby
Vang vir jou 'n ster jy het dit reggekry
Groter en sterker vir altyd is jy
Voel jy die vonke
Is jy reg vir my


Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien leef in my
En dit bring die beste uit in my
Hier by jou

Jou adrenalien aktiveer my
Jou adrenalien loop oor my
En ek voel hoe ek als terugkry
Hier by jou
Hier by jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nicholis Louw

Fans

»Adrenalien« gefällt bisher niemandem.