Songtexte.com Drucklogo

In My Drome Songtext
von n'Anders

In My Drome Songtext

Eks bang ek staan te naby
Ek moet myself weg hou
Eks bang jy hoor my hart klop my hart wat klop vir jou
Eks bang jy sien my oë wat traan as ek jou sien, bang j voel die liefde wat die wêreld om my sien
Partykeer lyk dt of jy die selfde oor my voel

In my drome le ek langs jou voel jou asm warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, jy my ook lief het, jy my ook lief het


Eks bang ek staan te naby, dit is moeilik vir my nou
Eks bang jy sien die liefde wat ek moet wegsteek vir jou
Eks bang dat jy my uitvang en dat mense daarvan weet
Maar eks meer bang dat j nooit ooit daarvan sal weet
Partykeer lyk dit of j die selfde oor my voel

In my drome le ek langs jou voel jou asm warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, jy my ook lief het, jy my ook lief het

Weet weet nou eks so lief vir jou so lief vir jou so lief vir jou
Weet weet nou eks so lief vir jou so lief vir jou so lief vir jou

In my drome le ek langs jou voel jou asm warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, jy my ook lief het
In my drome le ek langs jou voel jou asm warm teen my wang
In my drome is als perfek omdat jy, jy my ook lief het, jy my ook lief het, jy my ook lief het, jy my ook lief het.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von n'Anders

Fans

»In My Drome« gefällt bisher niemandem.