Songtexte.com Drucklogo

Eindeloos Songtext
von Nádine

Eindeloos Songtext

Eindeloos

Jy neem my in jou arms
Ek druk my saggies teen jou vas
Jy laat my lewe
Jy laat my swewe
Weet jy, jy′s altyd daar vir my

Vir liefde was ek blind
Ek het nooit gedink ek sal jou vind
Die liefde het 'n doel, nou weet ek hoe dit voel
Ons is vir mekaar bedoel

Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
Maar nou is jy hier by my

Eindeloos het ek gesoek na jou
Jy lê in al my woorde
Leef in al my drome, en eintlik is jy hier


Ek dink nie meer aan môre
Want jy dra al my sorge
Wat in jou woorde lê, is wat my hart wil hê
Die wêreld draai om ons alleen

′n Lewensavontuur
Elke dag, elke uur
Ons word tesame een
Leef nooit meer alleen, want ons is vir mekaar geleen

Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
Maar nou is jy hier by my

Eindeloos het ek gesoek na jou
Jy lê in al my woorde
Leef in al my drome, en eintlik is jy hier

Eindeloos het ek gesoek

Eindeloos

Eindeloos

Eindeloos het ek gesoek na jou
Soveel lange nagte was jy in my gedagtes
En eintlik is jy hier

Eindeloos

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nádine

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Eindeloos« gefällt bisher niemandem.