Onder Die Invloed Songtext
von Marky Futurekid
Onder Die Invloed Songtext
Ek change my tekkies van ek line different
Onder die invloed but ek ken my limit
Ek skuld my legends ini graf n visit
Nog hoop en bid ek my guardians maakit tot ini Hemel
En sal ek hulle ooit kan sien as ek sak in my kus in?
Of gan ek eendag wakker word dan is die wereld gone?
Ek sien hoe flash die lewe voor my oe of is ek paranoid?
Of maybe is ek paranoid
Die negative moet ek avoid
Die leemte in my hart is al so groot mybru ek voel die void
Ek soek n way vir ek en God om permy in kontak te bly
Ek message en ek bel is as of God die phone net sit en kyk
My clock gebreek en hie sit ek en wag nog vidi regte tyd
Ek board die aarde eendag gaan ek kla raak amper netsoos kryt
Eendag gan ek kla is saam my race ek hoop ek doen goed
Goed genoeg omte besef ek het rerig my best gedoen
My dogter′tjie moet trots is op haar daddy as sy my moet miss
Dat ek sal uit die dood uit nog n smile ken sit op haar gesig
Sit liggies in n donker pad
In lyn in soos n liniaal
Ek stap met die geloof dat ek nie van die pad sal af verdwaal
Ek loop nie nog met grudges is te swaar om op my rug te dra
En julle wat so judge het jy diplomas van jy van jy's so volmaak?
Ek soek wat ek verdien al moet ek aanhou deur n storm
My bru as ek my weg nie oor ken kry nie sal ek onder gaan
Van ek sal nooit ken bly op die grond al val ek 100 maal
Ek kill ook al my challenges perfect jy ken die boss gaan haal
Ek reach die climax as die Rum begin te kick it
Ek verander ini booth ek sweer hie is iets binne die liquor
So stop my as jy wil he ek moet explain as ek te diep is bru
En raak net aan my dogs en sien jy wie john Wick is
Eks die keeper van die peace but hulle sien my aan as wicked
Ouens claim dat hulle hate but hulle koop nog altyd tickets
En die ouens wil net werk but ek is stingy met my digits
Om n lang storie kort te maak explain ek dit aan midgets
Om my status te behou moet ek generate aan nuwe rhymes
En die′s al soos n werk vir my ek mind nie omte overtime
Ek sien nou hoekom ouens my dig van ek is diep
So verstaan my as ek oordryf op die mic I guess it's been a while
Heeltemal terug ek is al moeg van op die bench te sit
En almal wil net saam met my blom asof dit lengte is
Van almal soek die lifestyle based op wat hulle sien
But hulle sien nie hoe is die struggle ek post nie behind the scenes
Profiteer ek op die mic van eks gebless saam met die words
En ek weet wat God gebless het op aarde kan niemand curse
Ouens vrek om saam met my te kan skud lyk eks n hearse
Eks n dentist van ek bridge die gap tussen Heaven and Earth
Teveel mense op my case but ek sien nie uit vir n trial
Van ek weeti nog wat more inhou so ek rol die dice
En my pen het opgedroog toe ek my storie begin write
So al bring jy my n keyboard nogsteeds is jy nie my type yo

Lyrics powered by www.musixmatch.com