Die Liefde maak Seer Songtext
von Lianie May
Die Liefde maak Seer Songtext
Ek was vas in jou arms, was vas in jou houvas
Ek was nooit so alleen soos toe ek saam met jou was
Jy het my so veranderd en my beste raad
En ek moes jou verlaat, maar ek wens dit was vir altyd
En die liefde mag seer, die liefde mag seer
En ek vrae hoe doen dit weer?
Vir ′n laaste keer
Al maak die liefde my seer, dit maak my so seer
En al val ek elke keer, sal ek weer probeer
Ek was wie ek moes wees wanneer ek nie by jou was
En ek voel hoe ek skeer want my hart bly aan jou vas
Ek het so veel gegee, ek het so veel verloor
En ek het niks meer oor, maar ek wens jy kon my stem hoor

En ek vra hoe doen dit weer, vir 'n laaste keer

Sal ek weer probeer
Sonder die seerkry vir altyd net ek en jy
En die liefde mag seer, ja die liefde mag seer
En ek vra hoe doen dit weer, vir ′n laaste keer

Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com