Songtexte.com Drucklogo

Wintersprokie Songtext
von Laurika Rauch

Wintersprokie Songtext

′N Winter herhaal hom
Na ses, sewe jaar
'N Wysie wat spook
Op ′n stokoue snaar
Jy probeer dit verduidelik
Probeer dit besweer
En jy dink jy verstaan dit:
Wel, die dinge gebeur

Die wind van die berg af
Laat die dakplate kreun
Vieruur in die môre
In die triestige reën
So maak ons liefde
So leef ons weer
En dan neem ons afskeid
Afskeid tot die volgende keer


Dai da da da dai

Ek wens ek was by jou
Daar waar jy nou bly
Maar nou ja, jy's so ver
En die tyd vlieg verby
Vertel my van liefde
Ek leer soos 'n kind
Want my hart is deur die jare
Deur die jare se kalklig verblind

Dai da da da dai

Soms so onseker
Soms selfvoldaan
Liefde weet beter
Die hart sal verstaan

Lai da da da dai

Dai da da da dai

Dai da da da dai


Dai da da da dai

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Wintersprokie« gefällt bisher niemandem.