Songtexte.com Drucklogo

Millenniumliedjie Songtext
von Laurika Rauch

Millenniumliedjie Songtext

Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan
Hoog in die lug gly stelsels in ′n nuwe baan
Die wêreld gaan draai, daar's soveel te raai

Waar gaan ons heen

Sien jy die tekens in die glinster van die son
Daar′s soveel dinge wat gaan en wat gaan kom
'n Nuwe bestel die mense vertel

Waar gaan jy heen


'n Duisend jaar gly verby
′n Nuwe môre skink die dou vir jou en my
Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van ′n begin, 'n wéér besin
′n Nuutbegin

Staan jy in die donker, waar drome verdwyn,
Óf sien jy die helder lig skyn

Twee duisend jaar gly verby
'n Nuwe môre skink die dou vir jou en my
Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van ′n begin, 'n wéér besin,
′n Nuutbegin

Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van 'n begin, 'n wéér besin,
′n Nuutbegin


Millennium
Millennium
Millennium

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Millenniumliedjie« gefällt bisher niemandem.