Songtexte.com Drucklogo

Hulle sê Songtext
von Laurika Rauch

Hulle sê Songtext

Hulle sê

Dinge het weer skeef geloop
Maar nou
Nou is dit tyd om te koop
Dit is dalk waar
Het die mense om my verklaar
Die mense op die bus dra kennis
Van die liefde, die rentekoers en tennis

Hulle sê

Vir iemand hier agter my
Jy′t 'n jaar
′N Jaar laas saam gery
Ja, sê hy kwaad
Ons het mense, mense gehad
Die busbestuurder verwys ook later
Na bloed wat dikker is as water

Hulle sê


Die son, ja die son sal weer skyn
En die hart
Nee, die hart vergeet al die pyn
Dit is dalk waar
Het die meisie langs my verklaar
Sy sê dat alles beter sou smaak
As haar man net weer op haar verlief sou raak

Hulle sê

Soms kom die einde te gou
Dis net, net soos die oggenddou
Dit is dalk waar
Het die mense om my verklaaar
Maar nou is dit tyd
Om aan te hou
Al is die liefde net soos die oggendou

Dit is dalk waar
Het die mense om my verklaaar
Maar nou is dit tyd
Om aan te hou
Al is die liefde net soos die oggendou
Al is die liefde net soos die oggendou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Hulle sê« gefällt bisher niemandem.