Songtexte.com Drucklogo

Tienerangs Songtext
von Kobus!

Tienerangs Songtext

Betreur jou lot, Blameer vir God
Staaf jou eise met trane en snot
Middelvinger in die lug en jou duim in jou hol
Almal is teen jou en die wêreld skuld jou fokol
Skryf ′n hartseer gediggie oor jou tienerangs
en sê Fok jou


Blameer jou ma, blameer jou pa
vir die eiebelang wat jy saam met jou ronddra
Voel jammer vir jouself elke fokn dag
Skree as jy moet stilbly en huil as jy moet lag
Skryf 'n morbiede bundel oor jou tieneragtige angs
en dra jou las soos ′n eremedalje, verwyt soos 'n kroon
Skryf 'n ballade van wanhoop oor jou tienerangs
en sê Fok jou

Skryf ′n ballade van wanhoop oor jou tienerangs
en sê Fok jou
Bou ′n stormdrang altaar vir jou tienerangs
en skree
Fok Jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Kobus!

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Tienerangs« gefällt bisher niemandem.