Songtexte.com Drucklogo

Soos Jy Dit Doen Songtext
von Karlien van Jaarsveld

Soos Jy Dit Doen Songtext

Niemand kan dit doen nie
Ek wens ek kon verduidelik
Jou verduidelik hoe ek voel
Ek sou alles vir jou neerskryf
Dat jy kan sien wat ek bedoel
50 Jaar van nou af
As jy weer die brief gaan lees
Sal jy sien wat ek geskryf het
Was nog altyd waar gewees
Ek weet net
Niemand kan dit doen nie
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Ek weet net
Niemand kan my soen
Niemand kan my soen soos jy my soen
Ek weet net
Niemand kan dit voel
Niemand kan dit voel soos ons dit voel
Hou my, net jy
Niemand sal verstaan wat ons voel
Liefde is vir altyd
Ek sal altyd by jou bly
Al sê ek dit nie
Jy sal altyd weet dis jy
Woorde dra gevoelens
Maar die woorde kan verdwyn
So ek skryf dit in ′n brief neer
Want 'n brief verloor nooit sein
Koor

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Karlien van Jaarsveld

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Soos Jy Dit Doen« gefällt bisher niemandem.