Songtexte.com Drucklogo

Ons Word Een Songtext
von Juan Boucher

Ons Word Een Songtext

Daar′s n dag, en n plek, waar iemand oor jou pad sal loop
Jy is die eenigste, jy is die hoop, dis hoekom jy weet
Dit nooit sal werk met iemand anders nie

Jy's die rigting, jy′s n droom,
Net n drupel in n water stroom,
Kom trek die lyn, waar jou lyf aan hierdie kussings raak,
Ons raak dieper as die diepste blou,
En dis alles oor jou

Ons word een, in siel en gees,
En dis daar waar ons wil wees,
Ek's gemaak om vir jou lief te wees,
Ons word een, een in nou en een in gees,
Een in jou en een in vlees,
Ek's gemaak om vir jou lief te wees,


Jy′s die wind wat in warels begaan,
Kom ons waai deur die toekoms venaand,
Die ontdekkings reis, wat nou in my arms slaap,
Dis hoekom jy weet, dit nooit sal werk met iemand anders nie,

Jy′s my toevlug, en bly my geluk,
Kom red hierdie oorlog, en bly by my bid
Sal my lyf verdwyn, as joune aan die bed kom raak,
Ons raak dieper as die diepste blou,
En dis alles oor jou

Ons word een, in siel en gees,
En dis daar waar ons wil wees,
Ek's gemaak om vir jou lief te wees,
Ons word een, een in nou en een in gees,
Een in jou en een in vlees,
Ek′s gemaak om vir jou lief te wees

Ons word een, in siel en gees,
En dis daar waar ons wil wees,
Ek's gemaak om vir jou lief te wees,
Ons word een, een in nou en een in gees,
Een in jou en een in vlees,
Ek′s gemaak om vir jou lief te wees

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Juan Boucher

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Ons Word Een« gefällt bisher niemandem.