Songtexte.com Drucklogo

Stroomop Songtext
von Joshua na die Reën

Stroomop Songtext

As jy bad, in die donker, in die donker alleen raak
Sweef, van hierdie die klowe waar jou uitsig verander
Stroomop, tydloos kan staan.

Tree vir tree
Hierdie die uitsig van uit my hart bly verander
Ek sweef, as die donker my kom haal
Het ek geleer dat ek kan slaap
Stroomop, tydloos kan staan


Dans verstaan jyt as die wind jou waai
En jy staan alleen, met wat vernoet
En al wat jy hoor is die stemme in jou agterkop draai terug

Draai terug jou hart, het hier behoort
En al is dit seer om die pad te loop
Ek sal by jou staan
Ek sal by jou staan
Al vergeet jy hoe om aan te gaan

Ek wag vir jou, stroomop
Ek wag vir jou, stroomop
Stroomop
Stroomop

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Joshua na die Reën

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Stroomop« gefällt bisher niemandem.