Songtexte.com Drucklogo

Dra Die Liggies Songtext
von Joshua na die Reën

Dra Die Liggies Songtext

Lank verlore liefdes val in elke traan
Van my hart waar daar nou 'n reenboog staan
Ek volg die liggies deur die woud totdat ek vind
Die lig hier binne my, skyn blink

Dis tye soos die winter waar ek my verloor
En jy my aan die swerf kry om myself weer op te spoor
Ek volg die liggies deur die woud totdat ek vind
Die lig hier binne my, skyn blink

Hou vas
Jou hart se strale breek dwarsdeur die nag


Jy sê dis meer as net geluk wat jy bly volg
Dat jy staat maak op die vreugde, wat jou spore agter los
Jy hang die liggies deur die woud soos wat jy sing
Om 'n voetpad vir die wêreld, na al drome te begin

Hou vas
Jou hart se strale breek dwarsdeur die nag
Hou vas
Jou hart se strale breek dwarsdeur die nag

Soveel meer as net geluk wat ek beleef
As jou hart sy diepste woorde aan my wêreld begin kleef
Jy hang die liggies deur die woud en ek vra
Dat jy nooit sal ophou om die liggies aan te dra

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Joshua na die Reën

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Dra Die Liggies« gefällt bisher niemandem.