Songtexte.com Drucklogo

C'Est La Vie Songtext
von Johan Stemmet

C'Est La Vie Songtext

Dis net na agt ′n nuwe dag se, dou vonkel om my.
'n Baba huil wat nuwe lewe kry.
Die nag is om, die wag is reeds verby, net ′n onthou.
En die môre lê en wink vir my en jou.

C'est la vie, so is die lewe maar.
C'est la vie, lag en ′n traan.
C′est la vie, al is die heimwee daar.
C'est la vie, die hede is klaar.


Dis net na agt ′n nuwe dag voorspel, droogte of reën.
Die wandelaar van môre loop alleen.
Hy ken die voetpad ken die kompas, weet wat hy onthou.
Maar ek wonder waarheen lei die paaie nou?

C'est la vie, so is die lewe maar.
C′est la vie, lag en 'n traan.
C′est la vie, al is die heimwee daar.
C'est la vie, die hede is klaar.

C'est la vie, so is die lewe maar.
C′est la vie, lag en ′n traan.
C'est la vie, al is die heimwee daar.
C′est la vie, die hede is klaar.

C'est la vie, die hede is klaar.
C′est la vie, die hede is klaar.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Johan Stemmet

Fans

»C'Est La Vie« gefällt bisher niemandem.