Songtexte.com Drucklogo

Dimpels Songtext
von Gerhard Steyn

Dimpels Songtext

Ek like jou Dimpels
Dit maak my simpel
En ek kyk wat jy in jou oë het maak my mal

Ek ry al ver ek ry al ver tot by jou
En ek voel n plan ek voel n plan in die mou
En ek sal jou wys ek sal jou wys
Wat om te doen
Jou lippies is so lekker is so lekker om te soen
Ek laaik jou dimpels dit maak my sipmel
En daaikyk wat jy in jou oë het maak my mal


Voel hoe klopy hard agterste voor
Want jy het my verlei my verlie met jou oe
En ek dink jy is oulik so oulik my
En ek gaan jou vat
Gaan jou vat net vir my

Ek laaik jou dimples dit maak my simpel
En daai kyk wat jy in jou oë het maak my mal
En as jy glimlag dan maak jy my dag
En daai kyk wat jy in jou oë en daai kyk wat jy in jou oë het maak my mal

Ek se oo na na
Jy se oo na na
Oo na na x6

Ek laaik jou dimpels dit maak my simpel
En daai kyk wat jy in jou oë het maak my mal
En as jy glimlag dan maak jy my dag
En daai kyk wat jy in jou oë het maak my mal ×3

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Gerhard Steyn

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Dimpels« gefällt bisher niemandem.