Songtexte.com Drucklogo

Kuierbeen Songtext
von Die Campbells

Kuierbeen Songtext

Dus Charley tyd net na vier
En al my belle knak ′n bier
Ek's by die huis, kyk Riaan op die nies
Ja, almal dink ek is mal
Out en kout en oor die wal
Maar luister jy nou eers na my advies
Die kuierbeen is vas aan die partybeen
Die partybeen is vas aan die kruusasbeen
My vroue laat kaw weer moeilik en ek sit weer alleen
En die ensaambeen is vas aan die kuierbeen
Wat kan ek sê nou is ek hier
En een word twee en twee word vier
Almal kokele lekker nat
Ja, ek het al te hard geleer
Myn kop gestampe keer op keer
En self die naaierde vind dit wat
Want die kuierbeen is vas aan die partybeen
Die partybeen is vas aan die kruusasbeen
My vroue laat kaw weer moeilik en ek sit weer alleen
En die ensaambeen is vas aan die kuierbeen

Oppesop en afesaf
Verman het in my wilskrag
En vyf grade is dan net te koud
Reg op weg het vrou gesê
As ek ′n offe hou wil hê
Maar my lewe lang was ek net te stout
Want die kuierbeen is vas aan die partybeen
Die partybeen is vas aan die kruusasbeen
My vroue laat kaw weer moeilik en ek sit weer alleen
En die ensaambeen is vas aan die kuierbeen
Kuierbeen
Dis die kuierbeen
Kuierbeen
En nou ken jy die feite van die kuierbeen
Die kuierbeen is vas aan die partybeen
Die partybeen is vas aan die kruusasbeen
My vroue laat kaw weer moeilik en ek sit weer alleen
En die ensaambeen is vas aan die kuierbeen
Die kuierbeen is vas aan die partybeen
Die partybeen is vas aan die kruusasbeen
My vroue laat kaw weer moeilik en ek sit weer alleen
En die ensaambeen is vas aan die kuierbeen
Jetzt Songtext hinzufügen

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Kuierbeen« gefällt bisher niemandem.