Wat Help Dit My Songtext
von CSV
Wat Help Dit My Songtext
Wat help dit my om elke dag
soos ′n Christenmens te leef,
as U en ek albei weet
dat die krag van God ontbreek?
Wat help dit om toneel te speel?
Elke dag 'n klug,
Wat help dit om vir altyd,
van die wêreld weg te vlug?
Want ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek ′n mooi mens -sonde vry,
Want ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Wat help dit my om als te weet,
maarnogsteeds is ek nie vry?
Wat help dit om U kind te wees,
maar die sonde wen in my?
Wat help dit om U krag te ken,
maar in wese is ek swak?
Wat help dit my om elke dag,
'n masker aan te plak?
Want ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek 'n mooi mens -sonde vry,
Maar ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek ′n mooi mens -sonde vry,
Maar ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Ek vra Here, vergewe my?
soos ′n Christenmens te leef,
as U en ek albei weet
dat die krag van God ontbreek?
Wat help dit om toneel te speel?
Elke dag 'n klug,
Wat help dit om vir altyd,
van die wêreld weg te vlug?
Want ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek ′n mooi mens -sonde vry,
Want ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Wat help dit my om als te weet,
maarnogsteeds is ek nie vry?
Wat help dit om U kind te wees,
maar die sonde wen in my?
Wat help dit om U krag te ken,
maar in wese is ek swak?
Wat help dit my om elke dag,
'n masker aan te plak?
Want ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek 'n mooi mens -sonde vry,
Maar ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Ek weet, dat aan die wêreld gemeet,
is ek ′n mooi mens -sonde vry,
Maar ek weet, ek word aan Jesus gemeet,
en ek vra Here, is U skaam vir my?
Ek vra Here, vergewe my?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
