Songtexte.com Drucklogo

Heidi Songtext
von Carike Keuzenkamp

Heidi Songtext

Holadia
Holadia

Heidi, Heidi, jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi, dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwyn

Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi
Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi
Ho-la-lai-di, Lai-di, Lai-di, Lai-di, Ha-ho

Heidi, Heidi, kom tog gou, bring geluk
Ons verwelkom jou terug


Jy behoort daar in die berge
′N Kleine paradys
Jou vriende is die diere
Jul lag en speel so bly

Van lente tot die somersdag
Sal almal op jou wag
Jou liefde is so rein en mooi
Nou gloei die Alpe rooi

Heidi, Heidi, speel met Peter en Joseph
Heidi, Heidi, wys vir Soekie die helmelblou

Sonskyn dae in die berge van Switserland
Heidi, Heidi, jy bly ons lieflings kind

Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi
Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi, Holalaidi
Ho-la-lai-di, Lai-di, Lai-di, Lai-di, Ha-ho

Heidi, Heidi, kom tog gou, bring geluk
Ons verwelkom jou terug

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Carike Keuzenkamp

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Heidi« gefällt bisher niemandem.