Songtexte.com Drucklogo

Kan Ek Met Jou Praat Songtext
von Bobby van Jaarsveld

Kan Ek Met Jou Praat Songtext

My liewe Pa, jy raak nou jonk
Ek is die woorde uit jou mond
Ek sien my seun kyk na sy pa
En in sy oë dieselfde vrae


Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir ′n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak...

Toe ek verdwaal, was jy my noord
Jy't my laat voel dat ek behoort
My seun sal volg, waar ek hom lei
Ek bid dat hy die regte boodskap kry

En ek sal hom verduidelik
Dat as ′n pa sy seun so naby hou
Dan wys dit ...


Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bobby van Jaarsveld

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Kan Ek Met Jou Praat« gefällt bisher niemandem.