Songtexte.com Drucklogo

Soeklig Songtext
von Bittereinder

Soeklig Songtext

Die lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om ...
Stuur ′n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
Stuur 'n soeklig uit in die nag
Die heelal het ons lankal verwag
In die buitenste ruim, is die pols van jou hartsyn
Harder in my ore as komete wat verby gly
Ligter as sonskyn, sterrestelsels verdwyn
Alles kan tot eindig as jou asem in my bly
My ruimtetuig is eintlik in ′n siklus van verlies
Tyd gebuig om liefde bo die donkerte te kies,
Maar tyd bly tog die koning, 'n sirkel om my nek
′N Almenak om eindelose kruisies op te trek


Die lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om ...
Stuur 'n soeklig uit in die
Nag!
Die heelal het ons lankal ver-
Wag!
Stuur ′n soeklig uit in die
Nag!
Die heelal het ons lankal ver-
Wag!
Dryf deur die niksheid
Mik vir die swartgat
Flikkering soos leëntes wat die heeltyd aan jou hart vat
Sterrebeelde dryf in hul bane verby
Splitsekondes hervorm in jare vir my
'N Leeftyd van uitkyk sonder om jou ooit te sien
Is dié siklus die liefde wat ons altwee verdien?
Dalk kan ek nie meer nie ...
Dalk los ek jou hier ...
Ek hoor nie meer die syn nie ...
Dis die enigste manier ...
Die lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel om jou
Lewe word ′n sirkel om jou
Lewe word 'n sirkel ...
Stuur 'n soeklig uit in die
NAG!
(Ah-hah)
Die heelal het ons lankal ver-
WAG!
(Ah-hah)
Stuur ′n soeklig uit in die
NAG!
(Ah-hah)
Die heelal het ons lankal ver-
WAG!
(Ah-hah)
Die lewe word ′n sirkel om jou
Die lewe word 'n sirkel om jou
Die lewe word ′n sirkel om jou
Die lewe word 'n sirkel om jou
(Ah-hah-ah-ah)
Stuur ′n soeklig uit in die
NAAAAAAG!!!
(Ah-hah-ah-ah)
Die heelal het ons lankal ver-
WAAAAAAG!!!
(Ah-hah-ah-ah)
Stuur 'n soeklig uit in die
NAAAAAAG!!!
(Ah-hah-ah-ah)
Die heelal het ons lankal ver-
WAAAAAAG!!!
(Ah-hah-ah-ah)

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bittereinder

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Soeklig« gefällt bisher niemandem.